Quantcast
Channel: NB-Uitgewersportaal - LitNet
Browsing index pages (1415 articles)

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Queillerie: Die laaste leuen deur Anita du Preez

Sophia het weer een van die episodes gehad waar sy eenvoudig wegraak. Asof sy in die put is waarin sy as kind met haar troetelkuiken, Rebecca, geval het. Swart. Niks. Toe sy bykom, vind sy haar man,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

New from Tafelberg: Healing the mother wound by Moshitadi Lehlomela

A much-anticipated and requested follow-up from the author of The girl who survived her mother, this is a comprehensive guide for individuals healing from the mother wound – psychological trauma...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Super C: ’n onderhoud met Susan Coetzer

Susan Coetzer, ’n bekende aktrise, motiveringspreker en skrywer het ingestem om ’n paar vrae oor haar jongste inspirerende boek, getiteld Super C, te antwoord. Oros vir die siel, Lekkergoed vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasverskyn: Duistermaan deur Jaco Jacobs

Duistermaan deur Jaco Jacobs (Human & Rousseau, 2025) Titel: Duistermaan Skrywer: Jaco Jacobs Illustreerder: Luan Serfontein Uitgewer: Human & Rousseau (Augustus 2025) ISBN: 9780798185332...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Life is ’n biets deur Faeed Amardien, ’n lesersindruk

... As Life is ’n biets jou nie gaan aanraak nie, is jy óf harteloos óf sonder gewete. ... Titel: Life is ’n biets Skrywer: Faeed Amardien ISBN: 9780624093374 Uitgewer: Tafelberg Hierdie lesersindruk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Human & Rousseau: Sweetie: Stories deur Nataniël

Hierdie splinternuwe versameling van Nataniël bevat 31 stories — 5 in Engels, 26 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is uit Nataniël-produksies oor ’n periode van twee jaar: Ring van vuur, Nineveh...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Human & Rousseau: Al die swendelaars deur Chris Karsten

Op die vooraand van speurder Arrie Dogh se aftrede beland ’n oënskynlik doodgewone inbraaksaak op sy lessenaar. En wanneer hy begin ondersoek instel na die inbrekers op Louis Jooste se perdeplaas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cliff-hanger: Life is ’n biets deur Faeed Amardien

Boekomslag: Life is ’n biets deur Faeed Amardien (Tafelberg, 2025) Cliffordene Norton skryf ’n gereelde boekrubriek vir LitNet. Titel: Life is ’n biets  Skrywer: Faeed Amardien Uitgewer: Tafelberg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fresh off the press: Malema: Money. Power. Patronage. by Micah Reddy and...

Malema: Money. Power. Patronage. by Micah Reddy and Pauli van Wyk (Tafelberg) Title: Malema: Money. Power. Patronage. Authors: Micah Reddy and Pauli van Wyk Publisher: Tafelberg (September 2025) ISBN:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ooggetuie deur Wilna Roux, ’n lesersindruk

Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Skrywer: Wilna Roux Titel: Die ooggetuie Uitgewer: NB-Uitgewers ISBN: 978-0-7981-8534-9 Hoogtyd. Afrikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasverskyn: Die jaar toe dit gemmerbier gereën het deur Philip de Vos

Titel: Die jaar toe dit gemmerbier gereën het Skrywer: Philip De Vos Illustreerder: Theodore Key Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798185547 Moedverloor word deur ’n verskriklike droogte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir fiksie 2025

Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir fiksie 2025 Wenner: Ingrid Winterbach vir Onrus op Steynshoop (Human & Rousseau) Commendatio: Willie Burger Niemand van ons vanaand hier twyfel daaroor dat Ingrid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Commendatio: Jan Rabie-Rapportprys vir debuut en tweede prosawerke 2025

Jan Rabie-Rapportprys vir debuut en tweede prosawerke 2025 Wenner: Nathan Trantraal vir Die man wattie kinnes vang (Kwela) Commendatio: Jolyn Phillips en Bibi Slippers  Nathan Trantraal is ’n skrywer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2025

Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2025 Wenner: Charmaine Africa vir Amma (Tafelberg) Commendatio: Lindie Koorts Haar stem. Dit is haar stem wat klokhelder na jou roep. Onwillekeurig begin jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Commendatio’s: Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2025

Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2025 Commendatio’s: Bibi Slippers FIKSIE Paul Kammies: “Nathan Trantraal se graphic novel oo hoe Bruin seuns ’n wound asse gift gegie is” oor Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Commendatio: Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2025

Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2025 Wenner: Danie Marais vir ek en jy bestaan nie (Tafelberg) Commendatio: Ryan Pedro  ek en jy bestaan nie is ’n hoogtepunt in Danie Marais se oeuvre. Dis ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Commendatio: Herman Binge-filmprys 2025

Herman Binge-filmprys 2025 Wenner: PJO Jonker vir Die Onsigbare (Tafelberg) Commendatio: Kerneels Breytenbach Diep in die nag het dit gereeld gebeur. Hy droom hy val.  So begin PJO Jonker se roman,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Netwerk24 kykNET Rapport-pryse 2025

In ’n aand vol opwindende eerstes vir Afrikaanse boeke is Nathan Trantraal en sy ma, Charmaine Africa, Saterdagaand albei vereer met Netwerk24 kykNET Rapport-pryse. Trantraal het die Jan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die jaar toe dit gemmerbier gereën het deur Philip de Vos, ’n lesersindruk

Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Die jaar toe dit gemmerbier gereën het Skrywer: Philip de Vos Illustreerder: Theodore Key ISBN:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Best Books: Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR HT, saamgestel deur...

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in Graad 9 sal aanklank vind by...

View Article
Browsing index pages (1415 articles)